Projects for life

Uit die hart projekte

Hoewel ten volle selfbefonds mag Cordis Trust as  ‘n geregistreerde NPO fondse insamel as weldaadsorganisasie met die klem op welsyn en menslike hulpverlening; en opvoeding en ontwikkeling.

Cordis Trust beplan jaarliks projekte binne die raamwerk op grond van beskikbare fondse. Daar is egter wyer behoeftes vir spesifieke projekte waarvoor die trust toegerus is en met minimum administrasiekoste  hulp kan verleen.

PROJECTS FOR LIFE - Cordis Trust

Creating awareness that an individual can change the life of a needy person meaningfully if only for the moment.The key is creating life differentiators. It requires a desire to serve by making available knowledge, skills, design abilities in mobility, the promotion of green thinking, elementary means of basic food supply, safer food preparation, etc.
You have made your mark. It changed your life. Did it change the life of the less fortunate?

Ons ondersteun en bemark ook ander deernisprojekte en organisasies wat ‘n verskil maak.

Hermien gee om

Hermien gee om is ‘n organisasie wat gestig is om diere, sowel as behoeftige mense en kinders van hulp te wees. Dit bestaan uit drie deernisprojekte, nl.: Dierekos & Kombersies, Suid-Kaap Kospakkieprojek,  Kersfeesprojek en Terug Skool Toe-projek.

Ons ondersteun Hermien Pretorius. Vir meer inligting oor hierdie deernisprojekte en hoe jy kan help, klik op die skakel.